Mars se natuurlike satelliete

Die relatiewe groottes en afstande tussen Mars, Fobos en Deimos, volgens skaal. Beide satelliete is onsigbaar in die huidige beeldgrootte. Kliek gerus op die beeld vir 'n groter weergawe.
Fobos (bo) en Deimos (onder).

Mars het twee klein natuurlike satelliete, Fobos and Deimos. Daar word gespekuleer dat die twee mane gevange asteroïdes is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy